Allan Carr

Allan Carr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Allan Solomon
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1969–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allan Carr (27 Mei 1937 – 29 Junie 1999) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Grease (1978), Can't Stop the Music (1980), Grease 2 (1982), en Where the Boys Are (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy